Die 43-jarige vrou wat voorheen as finansiële administrateur by die Hoërskool Kathu gewerk het, bly die naweek in aanhouding nadat haar borgtogaansoek tot 7 Julie uitgestel is.
Die presiese omstandighede wat tot die botsing gelei het waarin ‘n vroulike onderwyser van die Laerskool Kathu dood is, word ondersoek.
‘n Vroulike onderwyser is dood, en vier personeellede ernstig beseer, toe die bus van die Laerskool Kathu vanoggend in ‘n botsing betrokke was.
‘n Gesin van Kathu in die Noord-Kaap se vakansie aan die Wildekus is kortgeknip ná ‘n pofadder hul jongste dogter gepik het.
On Monday, a 33-year-old man was arrested in Kathu for possessing a suspected stolen motorbike, lacking ownership proof. The motorbike was reported stolen in Brits in North West.