Soos voorheen in die verhoor van John-Ross Henderson is sy regsverteenwoordiger deur die regter in die hooggeregshof in Kimberley gemaan om die waardigheid van die hof te respekteer.
Die selfoon wat onder die bakkie van Jason Afrique gevind is, behoort volgens die staat aan John Ross Henderson wat aangekla word van onder meer moord.
John Ross Henderson, aangekla van die moord van Jason Afrique, poging tot moord op Afrique se vrou, asook twee aanklagte van regsverydeling, wil die polisie se ondersoekdagboek bekyk.
‘n Selfoon-analis het getuig John Ross Henderson, moordverdagte, het drie selfoonnommers en twee handstukke gebruik.
Die verdediging bly hamer op die integriteit van die misdaadondersoek in die verhoor van John-Ross Henderson.