HTS Drostdy se o.19A-krieketspan klop Paarl Gimnasium met vier paaltjies en verseker vir die eerste keer ooit ’n plek in die Schools SA20-halfeindronde.
HTS Drostdy blink uit by Rola Bredasdorp Top 10: 10 medaljes, topprestasies en trots wat Worcester se naam laat skitter!
Drie Suid-Afrikaanse spanne stap weg as wêreldkampioene ná die wêreldbuitelug-toutrekkampioenskappe wat vandeesweek in Mosselbaai gehou is. Meer as 16 lande het spanne gestuur om deel te neem aan die byeenkoms.
The Boland’s fiercest derby returns as Worcester Gimnasium face HTS Drostdy, with 16,000 fans set to witness the historic schools rugby rivalry.
Drostdy demolish EG Jansen 43-24 as Werno Ramsauer and Anwill Jacobs shine in comprehensive Noord Suid victory.
“Ons het ‘n paar planne – wat ons bietjie in ‘n ander rigting gaan vat, wat ander spanne so bietjie gaan verras. Ons beplanning is deeglik gedoen.”
Father and son Leon and Kyle Olivier died in a motorbike crash on the N1 near Cape Town. Kyle was a talented rugby player at HTS Drostdy.