‘n Jong man van Welkom het sy eie matriekafskeidpak ontwerp en die ingewikkelde steenwerk daarop self gedoen.
Goudveld en Fichardtpark skole het sterk vertonings in hokkie, netbal en rugby gelewer, met noemenswaardige oorwinnings en prestasies deur spelers.
Die Hoërskool Witteberg en die Goudveld-Hoërskool het die naweek in die Wesgrow Sentrale Skole Sport-reeks kragte gemeet.
Op die rugbyveld het Trio die toon aangegee. Op die netbalbane het daar egter ’n ander storie afgespeel, waar Goudveld geseëvier het.
A severe sewage crisis at Goudveld-Hoërskool hostel in Welkom has created significant health risks for learners and staff. The Democratic Alliance plans to petition the Free State Department of Education…
Goudveld Hoërskool en die Hoërskool Sentraal het op Donderdag 19 Maart vir die eerste keer in vanjaar se Wesgrow Interskole kragte teen mekaaar gemeet.