Die inwoners van Franschhoek is bekommerd nadat twee mans koelbloedig afgemaai is.
The inaugural Montreux Jazz Festival in Franschhoek features global and local artists, celebrating diverse musical talent from 27 to 29 March.
Agt verdagtes is in hegtenis geneem in verband met ‘n reeks rooftogte by drie spaza-winkels in Langerug in Franschhoek in die Wes-Kaap.
Veiligheidswag helder oordag in Franschhoek gesteek; een verdagte in hegtenis, polisie ondersoek saak van aanranding.
Drie mense, insluitend twee kinders en hul ma, is beseer ná ’n gasontploffing in ’n spazawinkel in Franschhoek gisteraand Groendal.
Die veldbrand naby Franschhoek brand buite beheer en het versprei ten spyte van brandbestrydingspogings na nog ‘n verwoestende brand vroeër vandeesmaand.
’n CapeNature-brandbestryder is Saterdagoggend ná ’n nag op die Stettynskloof-berge suksesvol gered nadat sy ‘n beenbesering opgedoen het.
Brandbestrydingspanne het op twee afsonderlike veldbrande in die Wes-Kaap gereageer in buite Franschhoek en naby ‘n informele nedersetting in Kleinmond.
FRANSCHHOEK – Tegniese spanne is na Franschhoek ontplooi te midde van ‘n reuse-kragonderbreking nadat ‘n brandende boom Sondagaand 11 Januarie op ‘n belangrike kraglyn by die Topiary-wynlandgoed op die Wemmershoekpad…
Bravery from farm workers to firefighters as the community battles a the fierce blaze that has been raging since Wednesday.
