Donderdagaand is ’n kothuis op Dieu Donné in Franschhoek geteiken deur twee tot drie verdagtes. Dit is die derde inbraak in Uitkykstraat vanjaar; die gas is ongedeerd.
Daar is geen rede vir die hof om sy borgtogaansoek teen te staan nie aangesien hy geensins ‘n bedreiging vir die gemeenskap is soos wat die staat in sy saak…
Die staat sê as deel van sy laaste bydrae in die borgtogaansoek van ‘n 55-jarige man wat tereg staan staan weens die besit en verspreiding van kinderpornografie sal hy eerskomende…
’n Groot eer het twee sakevroue van die Paarl toegeval toe hulle die afgelope naweek met toekennings vir hul harde werk en bydraes tot die sakewêreld vereer is – nie…
Franschhoek ervaar ’n reeks inbrake wat gasteplase teiken. In die jongste voorval op Courchevel is drie gaste vasgebind terwyl rowers tegnologiese toerusting gesteel het. Die polisie ondersoek die saak.
Rowers het Sondag (12 Oktober) in die vroeë oggendure ‘n paar mense oorrompel wat gekuier het by ‘n gasteplaas in Franschhoek. Kol. Frederick Rossouw, stasiebevelvoerder by die Franschhoek-polisie, het die…
Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur verbeter die MR191 tussen Ou Paarlpad en Franschhoekpas met ‘n R827,5 miljoen projek wat tot 2027 sal duur.
Die ondersoekbeampte in die kinderpornografie-saak teen ‘n 55-jarige man van Franschhoek het Donderdag getuig dat selfs al word borgtog aan die beskuldigde toegestaan, sal die man weer in hegtenis geneem…
‘n Plaaslike pastoor het bewerings ontken dat hy sonder die insae van sy gemeentelede ‘n kerkgebou in Groendal, Franschhoek verkoop en die geld in sy sak gesteek het. Pastoor John…
‘n Onlangse nuusberig oor drie gevalle van aanvalle en rooftogte op gasteplase in Franschhoek vanjaar, het opnuut opslae gemaak nadat bronne in die berig beweer het die plaaslike polisie sloer…