Brandbestryders van KWDM en CapeNature maak vordering met die bestryding van ‘n veldbrand in Du Toitskloof, wat deur moeilike toestande belemmer word.
Brandbestryders beveg tans ‘n veldbrand by Du Toitskloofpas, hoewel die risiko van opvlammings steeds voortduur as gevolg van hoë temperature en droë toestande.
Op 2 Desember het tydelike werknemers van Entsha AOT op die Du Toitskloofpas betoog oor loongeskille, wat konstruksieaktiwiteite tydelik ontwrig het.
Die brandseisoen in die Drakenstein-vallei word bemoeilik deur godsdienstige groepe wat onwettig vure maak met min bystand om dit hok te slaan.
Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur het bevestig dat die R101 (Du Toitskloofpas) tydelik opgemaak is vir slegs ligte voertuie te midde van strukturele skade aan die Hugenote-tonnel nadat ‘n bus…
Motoriste sal hul roetes moet aanpas indien hulle die R101 Du Toitkloofpas in die komende twee maande wil ry. Dié pad is tot 1 November gesluit vir verkeer vanaf 5km…
