‘n 52-jarige man is in Postmasburg in hegtenis geneem vir die besit van ‘n vermoedelik onwettige goudstaaf met ‘n waarde van ongeveer R10 miljoen.
Ses sakemanne en ‘n sakevrou van verskillende maatskappye is aangekla van bedrog en markmanipulasie ter waarde van R300 miljoen.
Die vonnisoplegging in die Joshlin Smith-hofsaak is Donderdagoggend afgehandel.
Six more suspects were arrested for corruption related to the Kimberley Mental Hospital, while a former police officer was arrested in another fraud case.
‘n Vrou van Botswana is in die hof in Kimberley vir agt jaar tronk toe gestuur nadat sy planne gemaak het om haar Suid-Afrikaanse man te laat vermoor.
A stolen Mercedes-Benz from Cape Town was seized in the Northern Cape, and three suspects’ arrested. Authorities also cautioned against a new online scam.
Verhore van ‘n Nigeriese man en sy medebeskuldigdes oor aanlynbedrog waarin vroue van die Wes- en Noord-Kaap uit geld verkul is, sloer steeds.