Die eerste naweek van die skoolvakansie wag daar opwinding vir buitelewe-entoesiaste op kykNET se Buite-ekspo op Hartenbos.
Die inheemse veldbokprojek buite Thaba Nchu het onlangs die eerste treë tot kommersialisering geneem met deelname aan veilings.
Boere kan KI onder meer suksesvol gebruik vir makliker dataverwerking en meer akkurate opbrengsvoorspellings.
Championship glory was bestowed upon the AVBOB Griquas Women after they outplayed the Hollywood Foundation Pumas Women in the thrilling finals of the Pick n Pay Super League 2.
Twee legendes in die Afrikaanse musiekwêreld is verlede week in die FAK-Liedjietuin vereer.
Die Victoria-Wes Kunstefees vind eersdaags plaas, met verskeie geleenthede wat vir elke smaak aangebied word.
Die gemeenskap van Vrede moet telkens self inspring om brande te blus omdat die munisipale brandweerwa buite werking is.
The Nelson Mandela Bay Municipality completed 12 infrastructure projects worth R142 million, restoring flood-damaged roads and enhancing future disaster resilience.