Die Bloemfonteinse atleet Rumé Burger is ingesluit in die Suid-Afrikaanse senior atletiekspan wat in Botswana gaan deelneem.
Die skoolbeheerliggamorganisasie Fedsas sê ná die atletiek-fiasko skolesport moet ‘n funksie van departement basiese onderwys wees
Die ASA-jeugkampioenskap en SA-skolekampioenskap wink nou vir Lienka Brand van die Swartland nadat sy die rekords laat spat het by die onlangse Wes-Kaap atletiekkampioenskap in Stellenbosch.
“Voortrekker sou nie hierdie uitnemende prestasies vir die negende jaar agtereenvolgens kon behaal sonder die ongelooflike toewyding van ons mense nie.”
Simone van der Merwe het tydens die Desember-skoolvakansie Suid-Afrika by die wêreldkampioenskap vir biathle, triathle en laser run in Mosselbaai verteenwoordig en sewe medaljes verower.
Stellenberg het die atletiek gewen terwyl DF Akademie koning gekraai het op die pawiljoen deur beide die Flashes- en Geesbeker op te raap.
