Die 92ste Swartlandskou bied nog vandag en môre landbou, vermaak, uitstallings en iets vir die hele gesin.
Toerismemaand is in Goedverwacht geloods, met die opening van die Groen Piketbergroete 366 om toerisme en plaaslike ekonomiese geleenthede te bevorder.
Met die appèlsaak van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn wat nou weer in die kollig is, gaan die polisie moet bontstaan om weer allerhande “nuwe” inligting wat…
Kelly Smith, Joshlin se ma, Jacquen Appollis en Steveno van Rhyn gaan in Augustus in Kaapstad beide hul skuldigbevinding en vonnis betwis.
‘n Man van Clanwilliam gaan lewenslank in die tronk sit nadat hy vyftien jaar gelede sy jong vrou vermoor het.