The Riebeek Valley hosts Solo Studios X, an art festival celebrating its 10th anniversary with exhibitions, workshops, and tours from October 23-25.
Die NSC-eksamens begin hierdie week vir duisende matriekleerders, met 485 sentrums in werking en ondersteuning beskikbaar vir stresvolle tye.
Drie mans wat verlede Saterdagaand in ‘n botsing in Bokomoweg, Malmesbury dood is, is Sondag finaal ter ruste gelê.
Die polisie in die Wes-Kaap ondersoek die omstandighede wat op Vrydag 3 Julie tot die dood van ‘n sewejarige seun op ‘n bouperseel in Malmesbury gelei het.
‘n 10-km-beheergebied het van Maandag (9 Maart) af amptelik in werking getree nadat ‘n positiewe geval van bek-en-klouseer in die Swartland bevestig is.
Die Swartland-munisipaliteit wag op uitslae van laboratoriese toetste om ‘n moontlike geval van bek-en-klouseer op ‘n plaas in die gebied te bevestig.
Wyndruifprodusente in die Swartland het reeds met die oes van sekere kultivars begin maar meen dit is nog te vroeg om enige vooruitskattings te maak.