Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
YeBoneers from the Swartland region, recently returned from the #GoBeyond25: Shape Your Future Youth Conference held at the University of the Western Cape.
Die 41-jarige Arno Welkom van Malmesbury is Vrydag 11 Julie in Nelspruit as die Suid-Afrikaanse Potspel-enkelkampioen vir sy ouderdomsgroep gekroon.
|
WORCESTER – Die moordsaak teen ‘n verkeersbeampte en twee mans van Avian Park het vanoggend (21 Julie) in die Worcester-hof voorgekom nadat hulle betrek is by die skietdood van ‘n…
Ronelle van Rensburg is onlangs tot president van die plaaslike Lionsklub in Moorreesburg verkies.
|
Malmesbury Museum, in samewerking met die plaaslike biblioteek, het ‘n Erfenisstaptog aangebied.
Johan Kotze, ‘n inwoner van Riebeekvallei, het besluit om sy ekstra kaartjie vir die wedstryd van die Springbokke teen die Barbarians by die DHL-stadion in Groenpunt vir Alan “Luigi” Strydom…
|
Die afsterwe van die geliefde Willem Erwee, hoof van bemarking by die Hoër Jongenskool Paarl, is ‘n groot slag vir die leerders en personeel van dié skool. Erwee is Vrydag…
Ná meer as ‘n kwarteeu van toegewyde diens neem Phillip Humphreys (65), die gerespekteerde direkteur van beskermingsdienste by die Swartland-munisipaliteit, nou amptelik afskeid van ‘n loopbaan wat oor 25 jaar…
Die baasbreine agter die kookboek Skepselkos en bekroonde huiskokke uit die vallei, Isabella Niehaus en Louis Jansen van Vuuren, het die Gourmand-wêreldkookboek-prysuitdeling in die Centro de Congressos do Estoril, Lissabon,…
Die “RASA Loves Riebeek”-inisiatief is sowat drie maande gelede daargestel om vreugde en samehorigheid binne die gemeenskap deur middel van muurskilderywerk te bevorder.
