Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Megan Abrahams (15), ‘n leerder van Hoërskool Swartland in Malmesbury het haar debuut gemaak as Springbok- raakrugbyspeler op internasionale vlak. Sy het vanaf 1 tot 3 Augustus as deel van…
|
Eduan Kruger (40), ‘n voormalige inwoner van Malmesbury en oudleerder van Hoërskool Swartland, het hom in Julie in die konflikgeteisterde gebied op die grens van Thailand en Kambodja bevind. Geweld…
|
Inwoners en diereliefhebbers in en om die omgewing van die Swartland- en Bergrivier-streek het hulle onlangs tot sosiale media gewend en hul misnoeë teenoor die betrokke munisipaliteite uitgespreek nadat die…
|
Die Yzerfontein-woonwapark in samewerking met die plaaslike Yzer Art Route het onlangs besluit om die chalets in die park op te knap. Die opknappingsprojek, wat steeds onderweg is, sluit hoofsaaklik…
Leerders van Wesbank Sekondêr, wat deel is van die jeugontwikkelingsprogram YCAP (Youth Citizens Action Programme), het die afgelope week gassprekers van die plaaslike departement van korrektiewe dienste as deel van…
Die Suidooster-ster Dean Smith, ‘n boorling van Malmesbury, was onlangs een van ses bekendes wat hul algemene kennis op die spel geplaas het deur aan die gewilde speletjiesprogram Wie word…
The film carries an urgent call to protect South Africa’s rich and irreplaceable marine heritage from the growing threat of offshore oil and gas exploration. It weaves together the stories…
David Rossouw In ‘n daad van aktiewe gemeenskaps- ontwikkeling het Dean Macpherson, die nasionale minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, onlangs twee staatseiendomme in Malmesbury amptelik aan die Wes-Kaapse regering…
Activists marched in Simon’s Town to save Cape Peninsula baboons from forced removal. “This campaign demands accountability, not just for baboons, but for how we treat the wild spaces and…
|
Charlotte Lesch Ahzerian Esterhuizen (30), ‘n voormalige polisiebeampte by die Moorreesburg-polisiekantoor wie se lewe ná ‘n diensbesering onherroeplik verander het, is dankbaar vir die Swartlandse gemeenskap se bystand en volgehoue…
