Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
VLV terug in kleure
Die tweede VLV-byeekoms, aangebied deur die Malmesbury-tak by Cafe Myrtledene, het die afgelope Woensdag (5 Februarie) plaasgevind waartydens Uys van der Westhuijzen, betrokke by landelike veiligheid op nasionale vlak by Agri SA en die voorsitter van
-
Vermeende dronkbestuurder tref maats, een sterf
Die Swartlandse dorp Darling en sy mense treur ná die dood van die 14-jarige Jordan Adams wat Sondag 2 Maart deur ’n motor doodgery is.
-
Afrikaans 100: Kom vier saam fees
Op 8 Mei vanjaar vier Afrikaans sy eeufees as amptelike taal en jy is genooi. Daar is alles van musiekkonserte tot kuiers om lang tafels om hierdie mylpaal in Afrikaans te vier.
-
Martelize vier 21 j. by RSG
Een van Suid-Afrika se mees geliefde Afrikaanse radiopersoonlikhede, die Paarlse Martelize Brink, vier vanjaar haar mondigwording in die radio- bedryf ná 21 roemryke jare by RSG.
-
Besige bye van Malmesbury laat die naalde klap
Ywerige breiers van Malmesbury, wat hulself die Besige Bye gedoop het, het oudergewoonte die afgelope Donderdag (26 Februarie) byeengekom om kleurvolle komberse en ander items vir liefdadigheid te brei.
-
Misdaadnuus
Talle verdagtes met ’n lang lys misdaadsake wat teen hulle hang, is onlangs deur die plaaslike polisie van Moorreesburg in hegtenis geneem.
-
Paarl-hospitaal soek familie van pasiënt
Die Paarl-hospitaal is op soek na die familie van Henry Fortuin (ook bekend as “Spieke” of “Kleintjies”).
-
No Sassa payments will be interrupted
In a significant development amid the ongoing Sassa card renewal crisis, Minister for Communication and Digital Technology Solly Malatsi has guaranteed no social grant payments will be stopped, regardless of whether beneficiaries have received their
-
DA keur lyfkameras vir beamptes goed
Die DA sê ondanks die hoë koste waarteen lyfkameras vir enkele van die land se polisiebeamptes van April vanjaar af gekoop sal word, beskou die party dit as “waarde vir geld” om die polisie sowel as die publiek tydens interaksies…
-
Tienie Versfeld se nuwe inligtingsborde onthul
Die Botaniese Vereniging van Suid-Afrika (Botanical Society of South Africa / BotSoc) en die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteits-instituut (Sanbi) het die afgelope Vrydag (28 Februarie) die onthulling van nuwe bewaringstekens by die Tienie Vers








