Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
ID-diefstal al meer
Hoewel digitale identiteitsdokumente veronderstel is om verbeterde sekuriteit teen identiteitsdiefstal te bied, blyk dit uit verskeie aanlyn bronne dat identiteitsdiefstal en bedrog eerder toegeneem het. Suid-Afrika se digitale identiteitsbedrog het […]
-
Bejaarde fnuik identiteitsdiewe wat bel oor “pakkie” in Bloemfontein
‘n 64-jarige vrou van Vredenburg het gelukkig betyds snuf in die neus gekry toe ‘n identiteitsdief haar bel met ‘n vet liegstorie oor ‘n pakkie aan iemand in Moembaai, Indië, […]
-
Goedgedacht enjoys new partner
Charlotte Lesch A promising new partnership was recently formed between the Goedgedacht Trust and Riebeek Special School. This initiative came forward following an insightful visit by Dr Andre Rowan, education […]
-
Ná 15 j. skuldig aan moord
Alida Buckle ‘n Man wat 15 jaar gelede sy jong vrou voor haar verskrikte minderjarige kinders doodgeskiet en hul ouma in die kop gewond het, is verlede Maandag (17 Maart) […]
-
Man se hand afgekap
Onwettige betreders na wie verwys word as “vodde-rapers” op soek na goed uit die afval by die plaaslike Highlands-stortingsteirrein, se teenwoordigheid – wat glo al ‘n geruime tyd veroordeel word […]
-
Know your rights when interacting with the police
Understanding your rights when interacting with the South African Police (SAPS) is important to ensuring fair and lawful treatment. Gazette’s sister publication, the Paarl Post reached out to the Western […]
-
Ondersoek kom by tehuis
‘n Ondersoek is deur die Wes-Kaapse departement van maatskaplike ontwikkeling van stapel gestuur nadat bekommernisse weens beweerde wanbestuur en onreëlmatighede by ‘n plaaslike tehuis vir bejaardes op Malmesbury deur gemeenskapslede […]
-
Rolprentmeester herleef Fiela
Dit is ‘n besondere kuns om gehalte- Afrikaanse rolprente met ‘n dieper inslag en terselfdertyd vir die genot van ‘n groter gehoor te vervaardig – ‘n kuns wat Sonneblom Films […]
-
High Court victory for the Critically Endangered African Penguin
BirdLife South Africa and SANCCOB achieved a historic victory as the Pretoria High Court mandated no-take fishing zones near six African Penguin breeding colonies to help halt the species’ decline towards extinction.
-
Burgemeester deel skryfbordjies uit
As deel van ’n Burgemeestersprojek, het die burgemeester, Harold Cleophas, en die uitvoerende burgemeesters- komitee, met die hulp van borge wonderlike skryfbordjies vir Graad 1’s in die Swartland beskikbaar gemaak.









