Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Suzuka 2025: Unpredictable Scenarios for Formula 1
Liam Lawson’s swift demotion from Red Bull to the junior team follows disappointing performances. Yuki Tsunoda steps in, with the Suzuka circuit ahead promising an unpredictable Grand Prix weekend in 2025.
-
Crashes, fires as Piastri fastest in chaotic second Japan GP practice
Oscar Piastri topped a chaotic second practice for the Japanese Grand Prix, securing a McLaren one-two ahead of Lando Norris, while Jack Doohan crashed heavily, causing multiple red flags.
-
Jason Goliath to host TopGear SA’s new car segment in April
Start your engines, South Africa — TopGear SA is bringing home one of the world’s most iconic motoring segments: “Star in a Reasonably Priced Car”, launching this April exclusively on the TopGear South Africa YouTube Channel.
-
Peter de Villiers ontken skuld oor seksklag
Peter de Villiers, die omstrede voormalige Springbok-afrigter, het in die streekhof skuld ontken op aanklagte van seksuele aanranding teen hom. Sy volgende hofverskyning is op 2 April.
-
Polisie soek slagoffer van middestadrooftog
Die Parkweg-polisie in Bloemfontein is op soek na die slagoffers van ‘n rooftog wat in die middestad plaasgevind het.
-
Inmenging belemmer soektog na Joshlin
Volgens die ondersoekbeampte in die Joshlin Smith-hofsaak is die polisie se ondersoek na die verdwyning van die sesjarige uit die Middelpos- informele nedersetting in Februarie 2024 ernstig belemmer en in die wiele gery deur die optrede van ‘n politieke party…
-
ID-diefstal al meer
Hoewel digitale identiteitsdokumente veronderstel is om verbeterde sekuriteit teen identiteitsdiefstal te bied, blyk dit uit verskeie aanlyn bronne dat identiteitsdiefstal en bedrog eerder toegeneem het. Suid-Afrika se digitale identiteitsbedrog het […]
-
Bejaarde fnuik identiteitsdiewe wat bel oor “pakkie” in Bloemfontein
‘n 64-jarige vrou van Vredenburg het gelukkig betyds snuf in die neus gekry toe ‘n identiteitsdief haar bel met ‘n vet liegstorie oor ‘n pakkie aan iemand in Moembaai, Indië, […]









