Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Skote klap naweek lank in Malmesbury – 11 gewond
Minstens 11 mense is tussen Vrydag 10 en Maandag 13 Junie in drie skietvoorvalle in Malmesbury gewond.
-
-
Inmaakfabriek sluit
’n Reusagtige ekonomiese en sosiale krisis staar duisende inwoners van Ashton in die gesig nadat die maatskappy Tiger Brands aangekondig het hy is besig met ’n proses om sy vrugte-inmaakfabriek in Ashton oor twee maande te sluit.
-
-
Ontsnapte moordverdagte terug agter die tralies
MONTAGU – Die voortvlugtende verhoorafwagtende moordverdagte wat sowat twee maande lank in die Montagu-omgewing geskuil het, is verlede Woensdagaand (15 Junie) in die Koo-vallei vasgetrek.
-
-
WKOD, US bied skoleprojek aan
’n Program wat gesamentlik deur die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) en die Universiteit Stellenbosch aangebied word, genaamd die Telematiese Skoleprojek (TSP), brei aanlyn leerondersteuning uit vir leerders in grade 10 tot 12 in skole van die D
-
Spelers reg vir groot toernooi
Langeberg 8 Ball Pool Liga se tyd het aangebreek, om op 26 Junie aan die 2022- SA Junior en Senior kampioenskappe in Saldanhabaai te gaan deelneem.
-
Swemlesse teen verdrinkings
Ná 2 000 swemlesse kan die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) met trots sê sy eerste Oorlewing-swemsentrum het gewis vrugte afgewerp.







