Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Swartland is top performer
Swartland Municipality has been recognised as one of the best municipalities in South Africa by the National Department of Water and Sanitation.
-
Kunstenaars belangrik vir Weskus Toerisme se sukses
Weskus Toerisme, wat onder die Weskus-distriksmunisipaliteit val, het sy jaarlikse Verantwoordelike Toerisme-konferensie in Saldanha gehou. Vanjaar het die konferensie op kuns en kultuur gefokus met die doel om in die toekoms ’n erkende Weskus Kunsro
-
-
-
Piketberg-polisieman wag tot 4 Julie in polisieselle
Richard Smit, ’n polisieman van Piketberg, wat daarvan aangekla word dat hy sy vriendin op 2 Januarie doodgeskiet het, sal weer volgende maand in die plaaslike landdroshof verskyn.
-
N7 kry binnekort vulstasies
Inwoners kan nou begin uitsien na die nuutste toevoeging aan die ontwikkelingsfront in die Swartland-streek. Indien alles volgens plan verloop, sal twee spoggerige vulstasies voor die einde van die jaar teen die N7-snelweg pronk.
-
Petrol dalk R27 per liter?
Dringende ingryping is nodig om die brandstofprys te verlaag, want nie alle Suid-Afrikaners het miljoene dollars wat in ’n rusbank gedruk word nie, soos die DA dit stel.
-
A chance for young bakers
A total of R110 000 is up for grabs in the RCL Foods Young Chefs and Young Bakers competitions – two competitions that are set to cause a stir among the most talented rising stars in the South African culinary…
-
-








