Die watervlak van die Voëlvleidam (foto), die grootste bron van water in die Swartland, staan tans op 60,1% (soos gemeet op 24 Junie) ná goeie reën die afgelope week. Die dam se watervlak het sedert verlede week (58,6%) met 1,5% gestyg en vergelyk goed teenoor dieselfde tydperk verlede jaar (60,6%). Inwoners word egter steeds aangemoedig om water gedurende die wintermaande spaarsaam te gebruik om te verseker die dam het voldoende water vir die komende somermaande. Foto: Carin Furness

Voëlvleidam voller

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article