Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Onwettige straatren eis lewe van 2 broers
Twee broers het Donderdag 1 Desember hul lewe verloor nadat hulle in ’n motorongeluk betrokke was.
-
Montagu gee Touwsrivier ’n 119-lopie-krieketles
MONTAGU – Die Montagu-krieketklub het Saterdag (10 Desember) ’n pragoorwinning behaal toe hy die besoekende Touwsrivier-krieketklub met 119 lopies verslaan het.
-
80 oor 80 eet, kuier
Meer as 80 inwoners ouer as 80 jaar het onlangs saam ’n vroeë Kersfees gevier. Lede van die Swartland NG Moedergemeente en die Swartland Noord-gemeente in Malmesbury is die afgelope Donderdag vir ’n Kersfees-feesmaal genooi, wat nog lank onthou sal…
-
Oumanne ryg die lopies weer in
Dit was ’n fees van sesse en viere toe die oudstudente van agt topskole Saterdag (10 Desember) hul krieketvernuf by die tweede Old Boys-Six-a-side-kriekettoernooi, aangebied deur Hoërskool Swartland, kom wys het.
-
-
Bly só veilig met geld
Die Malmesbury-polisie het ’n lys veiligheidswenke aan plaaslike inwoners en besoekers wat dié vakansie in die streek deurbring, uitgereik. Die verklaring sluit onder meer veiligheid by OTM’e en aanlyn handel oor die feestyd in.
-
Malmesbury sien kans vir 2023
Kyk ’n mens terug na Malmesbury se wel en weë oor die afgelope jaar, vind ons genoeg lesse om ons vir 2023 te bemoedig.
-
Robertson-wynvallei se Tommy Loftus wen Pon Van Zyl-trofee
Een van die Robertson-wynvallei se bekendste en mees geliefde wynpersoonlikhede is vanjaar se ontvanger van die gesogte Pon van Zyl-trofee, die prys wat jaarliks aan iemand wat ’n vername bydrae in die plaaslike wynbedryf gelewer het, toegeken word.
-
Lui Kerstyd met konsert in
Lui die Kersfeesseisoen in met ’n Kersfeeskonsert wat Sondag 18 Desember gehou word.
-
Rangers as kampioen vereer
ROBERTSON – Die Rangers Robertson-rugbyklub het vanjaar stof in die oë van die ander spanne in die Breë-Langeberg-afdeling geskop. Dié span, wat ook ’n sterk mededinger in die Top-12-kompetisie was, is uiteindelik as die Breë-Langebergstreekkampioen








