Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Montagu-polisie slaan toe
MONTAGU – Die plaaslike polisie, in samewerking met ander wetstoepassingseenhede, het enkele dae voor Kersfees ’n groot misdaadvoorkomingsoptrede in die dorp uitgevoer en verskeie mense in hegtenis geneem.
-
Weerburo waarsku oor nog reën, donderstorms
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het vroeg Woensdagoggend ‘n Vlak-6 waarskuwing vir erge donderstorms uitgestuur. Die waarskuwing sluit gure weerstoestande vir Vrydag 16 en Saterdag 17 Desember in.
-
Weerburo waarsku oor nog reën, donderstorms
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het vroeg Woensdagoggend ‘n Vlak-6 waarskuwing vir erge donderstorms uitgestuur. Die waarskuwing sluit gure weerstoestande vir Vrydag 16 en Saterdag 17 Desember in.
-
Kosmaakvriende wen R1 m
Abraham van Zyl (34) en sy spanmaat, Michelle Theron (35), is Sondagaand in die slotepisode van My Kitchen Rules SA as die seisoen se wenners aangekondig.
-
Bejaardes bederf
Bejaardes van wyk 3 in Robertson is Donderdag (8 Desember) met ontbyt en ’n bietjie vertroeteling bederf.
-
Man raised by single mom hands food hampers out to others
man raised by single mom hands food hampers out to others
-
Qnet skep werk vir gestremdes
’n Maatskappy in Bonnievale se missie is om werk en geleenthede vir gestremde inwoners van die Langebergstreek te skep.
-
Hou jou gesin dié Kersvakansie besig
Indien jy en jou gesin vir vanjaar se Kersvakansie met Jan Tuisbly se karretjie ry, hoef jy nie bekommerd te wees oor hoe om die jonger garde besig te hou nie.
-
-
Van Spanje tot Swartland
Met die gewilde pelgrimstog (camino) met sy aanvanklike oorsprong in Europa, waar die eerste Camino de Santiago vorm aangeneem het, bevind die Swartland-streek hom ook nou op die wêreldkaart van staptogte.








