Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Schoonspruit Sekondêr se ’22-matrieks maak hul merk
Schoonspruit Sekondêr se matriekleerders van 2022, wat hul seniorsertifikaateksamenuitslae Vrydag (20 Januarie) ontvang het, het ’n slaagsyfer van 79,6% behaal en spog met 27 vakonderskeidings.
-
Robertson se Ferisco skitter op die krieketveld
Op 33-jarige ouderdom is die Robertson-krieketspeler Ferisco Adams steeds besig om van krag tot krag te gaan.
-
‘Kolwyntjies’ vir ontbyt
Eierkolwyntjies is ’n heerlike en smaaklike ontbyt met natuurlik min koolhidrate en maklik om vooraf te maak!.
-
Gholfdag by HS Montagu gehou
Hoërskool Montagu bied Saterdag 11 Februarie sy jaarlikse gholfdag by die Montagu-gholfklub aan.
-
Aan wie behoort hierdie?
Indien die eienaars die produkte positief kan uitken, kan hulle AO Marty van Heerden by 022 482 7500 bel.
-
-
Tuisspan buig die knie teen Montagu
WORCESTER – Die Montagu-krieketklub het Saterdag (14 Januarie) die span van Worcester met 23 lopies in ’n T20-krieketwedstryd geklop. Die wedstryd is op Esselenpark in Worcester gespeel.
-
-
2 families van Montagu rou
MONTAGU – Twee families is kort voor Kersfees in rou en hartseer gedompel nadat twee van hul geliefdes in twee afsonderlike voorvalle wreed om die lewe gebring is.
-
Jong man van Bonnievale in Mpumalanga dood
‘n Enkelma van Bonnievale is verpletter nadat sy haar enigste kind die afgelope vakansie aan die dood afgestaan het.







