Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Wenners vier jaar se harde werk
Marlon Coert van die plaas Wynkeldershoek is vanjaar se algehele wenner van die Swartland- prestige-werker-van-die-jaar-kompetisie.
-
Skrywer ‘maak oop’ oor ongelukkige grootwordjare
Pieter Fourie, die skrywer van boeke soos ’n Hart is so groot soos ’n vuis en Ons Skulde het Donderdagaand (24 Augustus) in Malmesbury meer oor sy boeke uitgebrei.
-
Plaaslike wyn onder SA Terroir se topwyne
Wyn vanuit die Swartland geniet vanjaar aandag by die eksklusiewe SA Terroir-wynkompetisie.
-
Sy ken woorde
Miche Cupido, ’n gr. 1-leerder van die Laerskool Swartland in Malmesbury, het ’n eerste plek by vanjaar se WOW-Spelfees behaal.
-
-
Swartland se jongwyne beïndruk
Die Swartland se 2023 jongwyne skitter ten spyte van uitdagings. Tien kelders afkomstig uit beide die Darling en Swartland Wyn van Oorsprong-gebiede het vanjaar deelgeneem aan die Jongwynskoukompetisie wat ’n totaal van 117 wyninskrywings gesien het.
-
Mag nou net ’n uur hier parkeer
Ná vele versoeke en ’n intensiewe konsultasieproses met al die sakeondernemings wat geraak word, het die Swartland-munisipaliteit besluit om ’n 60-minute-beperking op straatparkering in Hugenotestraat, Malmesbury, in te stel.
-
Plaaswerkers vir hul werk vereer
ROBERTSON – Die Breërivier-wynland- landelike ontwikkelingsvereniging het die afgelope Donderdag (24 Augustus) sy jaarlikse Langeberg- prestige agri-prysuitdeling vir plaaswerkers in die Langebergstreek op luisterryke wyse in die Robertson-stadsaal a
-








