Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Munisipaliteit antwoord oor besetters
Na aanleiding van ’n berig in die Gazette onlangs oor plaasbesetters op ’n wynplaas by Robertson, en vrae wat aan die Langeberg-munisipaliteit gestel is oor die aanbod van die eienaar van die plaas om ’n gedeelte van die plaas te…
-
M’bury-verbypad vorder
Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur en vervoer het ’n begroting van R2,25 miljard oor ’n medium termyn vir projekte in die Weskus toegeken, waarvan die Malmesbury-verbypad deel van is.
-
Hanse weer in hof
Adriaan Hanse (40) van Moorreesburg, wat na bewering die bestuurder van die Ford Bantam-bakkie was waarin vyf kinders op 9 Julie op die N1-snelweg dood is, het die afgelope Vrydag weer in die Bluedowns-landdroshof in Brackenfell verskyn. Hanse, die p
-
Birds steeds op koers na top-12
Die Blue Birds-rugbyspan van Bonnievale se kanse om vanjaar vir die Boland rugbyunie se Top-12-kompetisie te kwalifiseer, is ná die afgelope naweek se oorwinning nog springlewendig.
-
-
RAAF: Jonk, vol energie, kunstig
Hulle is jonk, energiek en kunstig en bring die beste na hul konserte.
-
Kuddekompetisie beïndruk baie
Die skaapstudiegroep van Agri Malmesbury se Kudde-evalueringsdag het die afgelope Vrydag met groot sukses vir die 41ste keer by die plaaslike skouterrein plaasgevind.
-
-
-






