WOW Spelfees. Laerskool Truida Kestell Graad 3 leerder, Nina Kilian, het die vierde plek behaal gedurende die Nasionale WOW Spelfees wat in Stellenbosch aangebied is.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://truidakestell.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article