Witteberg-fietsryers blink uit by Vrystaatskole-kompetisie
Witteberg-fietsryers blink uit by Vrystaatskole-kompetisie

Witteberg-fietsryers blink uit by Vrystaatskole-kompetisie

Hoërskool Witteberg se fietsryers het op 22 Augustus 2026 puik vertonings gelewer by die Vrystaatskole Fietsry en verskeie podiumplekke ingepalm.

Uitslae:

Subjuniorvroue

  • Lané Fouché – 1ste

Subjuniorseuns

  • Jacobus van der Laarse – 2de
  • Adriaan Potgieter – 5de
  • Janco van Wyk – 7de
  • Gihan van Wyk – 8ste

Jeugvroue

  • Inge van Heerden – 1ste
  • Danica Austin – 2de
  • Bronwyn du Preez – 3de

Jeugseuns

  • Kyle Meyer – 2de
  • Waldo Burgers – 3de
  • Abel Rautenbach – 8ste
  • Willem Pretorius – 9de
  • Reghard Beukes – 10de
  • Barend Engelbrecht – 11de
  • Lourens Campher – 12de
  • Divan Myburg – 15de
  • Stefan Coetzee – 19de

Juniorseuns

  • Pedri Grobler – 2de
  • Hendrik Rautenbach – 6de

Gemengde aflos

  • 1ste: Inge van Heerden, Kyle Meyer & Waldo Burgers
  • 2de: Danica Austin, Lané Fouché & Gihan van Wyk

Aflos

  • 1ste: Jacobus van der Laarse, Lourens Campher & Pedri Grobler

Baie geluk aan elke deelnemer met hierdie uitstaande prestasies!

hHoërskool Witteberg se fietsryers het op 22 Augustus 2026 puik vertonings gelewer by die Vrystaatskole Fietsry en verskeie podiumplekke ingepalm.

Uitslae:

Subjuniorvroue

  • Lané Fouché – 1ste

Subjuniorseuns

  • Jacobus van der Laarse – 2de
  • Adriaan Potgieter – 5de
  • Janco van Wyk – 7de
  • Gihan van Wyk – 8ste

Jeugvroue

  • Inge van Heerden – 1ste
  • Danica Austin – 2de
  • Bronwyn du Preez – 3de

Jeugseuns

  • Kyle Meyer – 2de
  • Waldo Burgers – 3de
  • Abel Rautenbach – 8ste
  • Willem Pretorius – 9de
  • Reghard Beukes – 10de
  • Barend Engelbrecht – 11de
  • Lourens Campher – 12de
  • Divan Myburg – 15de
  • Stefan Coetzee – 19de

Juniorseuns

  • Pedri Grobler – 2de
  • Hendrik Rautenbach – 6de

Gemengde aflos

  • 1ste: Inge van Heerden, Kyle Meyer & Waldo Burgers
  • 2de: Danica Austin, Lané Fouché & Gihan van Wyk

Aflos

  • 1ste: Jacobus van der Laarse, Lourens Campher & Pedri Grobler

Baie geluk aan elke deelnemer met hierdie uitstaande prestasies!

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article