Wes-Kaap Netbalspanne vir 2026 - Hoërskool Outeniqua trots
Wes-Kaap Netbalspanne vir 2026 – Hoërskool Outeniqua trots

Wes-Kaap Netbalspanne vir 2026 – Hoërskool Outeniqua trots


Wes-Kaap Netbalspanne vir 2026. George se Kwaggas skitter op die provinsiale verhoog!

Ons is ongelooflik trots op die talentvolle dogters wat gekies is om die Wes‑Kaap Netbalspanne in 2026 te verteenwoordig. Julle harde werk, toewyding en passie het die Outeniqua‑naam met trots en glans op die kaart geplaas!

O.15-span

  • Nika Kirstein
  • Sammy de Kock

O.16-span

  • Mischa Venter
  • Jazé van der Walt

O.17-span

  • Shadé Canary
  • Zoë Dixon
  • Katryn van Reenen
  • Inge Robertson
  • Miike Scholtz
  • Anje Trediux

O.18-span

  • Megan Enslin

’n Uitsonderlike Prestasie

Hierdie keurings is ’n bewys van uitmuntende talent en deursettingsvermoë. Die Kwaggas weet dat elkeen van julle die gees van Outeniqua met trots en vasberadenheid sal uitdra.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.outeniqua.co.za/

Photo supplied

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article