Wes-Kaap Skole Netbalkampioenskap - Paarl Gimnasium
Wes-Kaap Skole Netbalkampioenskap – Paarl Gimnasium

Wes-Kaap Skole Netbalkampioenskap – Paarl Gimnasium


Wes-Kaap Skole Netbalkampioenskap. Paarl Gimnasium se o.14A- en o.16A-topskole netbalspanne het die afgelope naweek aan die Wes-Kaap Skole Netbalkampioenskap deelgeneem.

Resultate behaal:

  • O.14A-span val ongelukkig tydens die kwarteindstryd teen Hoërskool Durbanville vas.
  • O.16A-span eindig algeheel vierde en kwalifiseer vir die SA Netbalkampioenskap.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.paarlgim.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article