Vrystaat Atletiekspan - Hoërskool Jim Fouché spog met 11 atlete
Vrystaat Atletiekspan – Hoërskool Jim Fouché spog met 11 atlete

Vrystaat Atletiekspan – Hoërskool Jim Fouché spog met 11 atlete


Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is trots om aan te kondig dat ’n hele span van hul uitblink-atlete gekies is om JF in die Vrystaat-Atletiekspan te verteenwoordig. Hierdie prestasie is ’n bewys van hul harde werk, toewyding en die gees van uitnemendheid wat JF-atletiek kenmerk.

Baie geluk aan die volgende 11 atlete:

  • Annebelle Traut
  • Franzelle Barnard
  • Larisa Labuschagne
  • Maruné Dreyer
  • Anri Rautenbach
  • Neldri du Toit
  • Danell Oelofse
  • JanHarm Siebert
  • Joah de Villiers
  • Kagisho Lesdhotho
  • Ruan Kruger

Ons sien uit daarna om te volg hoe hierdie talentvolle jongmense die Vrystaat met trots gaan verteenwoordig. Julle elf is ware ambassadeurs van JF!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article