SA Nasional Open Water - Hoërskool Transvalia staan uit.
SA Nasional Open Water – Hoërskool Transvalia staan uit.

SA Nasional Open Water – Hoërskool Transvalia staan uit


SA Nasional Open Water. 🏊‍♂️🌊 Valia swem 2026. Sterk vertoning by SA Nasional Open Water Championships.

Baie geluk aan Zaan Oosthuizen wat die afgelope naweek in Jeffreysbaai aan die Open Water Championships deelgeneem het.

Zaan het ’n uitstekende prestasie gelewer deur 27ste uit 91 swemmers algeheel te eindig, en 12de uit 29 swemmers in sy ouderdomsgroep.

Hierdie is ’n puik prestasie op nasionale vlak en ’n bewys van sy harde werk, toewyding en deursettingsvermoë.

Transvalia is ongelooflik trots op jou, Zaan! Hou aan om die Valia-naam hoog te hou.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hstransvalia.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article