Swemgala – Dit was weer tyd vir Primêre Skool Stulting in Humansdorp se jaarlikse Interskole swemgala. Victory Christiaan School en St Francis College het die dag saam met Stulting kom geniet. Die skole was gedugte teenstanders en hul spangees was aansteeklik!

Baie geluk aan Johan Swart, ‘n Gr. 4-leerder van Stulting, wat die beker vir die swemmer van die dag ontvang het, asook in besonder aan diegene wat ‘n medalje los geswem het!

Stulting is baie trots op julle!!

Swem - Primêre Skool Stulting hou jaarlikse Interskole swemgala
Swem – Primêre Skool Stulting hou jaarlikse Interskole
Swem - Primêre Skool Stulting hou jaarlikse Interskole swemgala
Primêre Skool Stulting hou jaarlikse Interskole swemgala

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.stulting.co.za/

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article