Rugby – Primêre Skool Stulting van Humansdorp het ‘n Interhuis rugbydag gehou. Dit het plaasgevind op Saterdag 5 Maart. Vier 0/11 spanne het teen mekaar gespeel asook vier o/13 spanne. Die Future Kings Rugby het Stulting besoek om vir die 4 tot 9-jariges ‘n oefensessie aan te bied. Dit was ‘n prettige oefensessie propvol nuttige vaardighede. Die dag was n groot sukses en almal het dit baie geniet.

Saturday, 5 March, we had our Interhouse rugby day. There were four u/11 teams who competed against each other as well as four u/13 teams. The Future Kings visited Stulting to give the 4 to 9 year old’s a helpful and fun practice session. The day was a great success and everyone enjoyed it.

Rugby - Primêre Skool Stulting hou Interhuis rugbydag
Rugby - Primêre Skool Stulting hou Interhuis rugbydag
Interhuis Rugby
Rugby - Primêre Skool Stulting hou Interhuis rugbydag
Oefensessie
Rugby - Primêre Skool Stulting hou Interhuis rugbydag

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.stulting.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article