Opvoedkundige speletjies. Laerskool Stulting se Graad 2 Gogga-klassie het die eerste dag van herfs met opvoedkundige speletjies afgesluit.

Getalkombinasie-legkaarte en klanke-dobbelstene is onderskeidelik gebruik vir die vasleggging van wiskunde-konsepte en die bou van sinne.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.stulting.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article