Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap - Primêre Meisieskool Oranje
Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje

Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje


Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap. Nege dogters van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein is ingesluit in die Vrystaat atletiekspan wat vanaf 20 tot 22 Maart aan die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskap in Germiston gaan deelneem.

O.10 Groep:

  • Lexi Schutte
  • Carli du Plessis
  • Lizé Husselman

O.11 Groep:

  • Lea Cilliers
  • Liané Heckroodt
  • Danielle van Eeden

O.12 Groep:

  • Zea Vorster
  • Annebel Fick

O.13 Groep:

  • Adriana Burger

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjeprimer.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article