Skole Hokkie - Grey College teen Die Hoërskool Menlopark
Skole Hokkie – Grey College teen Die Hoërskool Menlopark

Skole Hokkie – Grey College teen Die Hoërskool Menlopark


Skole Hokkie. Grey Kollege se hokkiespanne het die afgelope naweek teen Hoërskool Menlopark se spanne gespeel.

Uitslae:

  • Grey o19A wen 3-1 teen Menlopark o.19A
  • Grey o.19 Chillies wen 5-0
  • Grey o.16A wen 1-0
  • Grey o.16B wen 8-0
  • Grey o.14A speel gelykop 1-1
  • Grey o.14B wen 7-0

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://greycollegesecondary.com/

Foto’s: Marlize Photography

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article