Skolerugby - Grey Kollege rugby-seisoen begin
Skolerugby – Grey Kollege rugby-seisoen begin

Skolerugby – Grey Kollege rugby-seisoen begin


Skolerugby. Die fluitjie het geblaas en Grey Kollege se eerste wedstryde vir die seisoen het die naweek suksesvol afgeskop.

Uitslae behaal:

  • Grey Kollege o.19 1ste rugbyspan teen Hoërskool Trio o.19 1ste span – Grey wen 38-10
  • Grey o.19 2de span (Cherries) teen Hoërskool Sentraal o.19 1ste span – Grey wen 36-0
  • Grey o.19 5de span (Packs) teen Hoërskool Burgersdorp o.19 1ste span – Grey wen 19-5
  • Grey o.19 6de span (Pigs) teen Hoërskool Hangklip o.19 1ste span – Grey wen 22-14

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://greycollegesecondary.com/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article