Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms – Leerders van Primêre skool Naudeville het uitstekend gevaar by die Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms. Dit het plaasgevind op 24 Februarie.

Die uitslae tydens die Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms was as volg:

  • Ohwabile Hlelani 0/10 Verspring: Eerste
  • Anandi Jacobs 0/10 Hoogspring: Vierde
  • Amohelang Kolobi 0/11 Verspring: Vierde
  • Michaela du Toit 013 Hoogspring: Derde
  • Mia Best 0/13 Spiesgooi: Eerste
  • Magdalise Ras 0/13 Diskus: Vierde
  • Johnathan Odendaal 0/11 Verspring: Derde
  • Keegan Keyser 0/11 Hoogspring: Tweede
  • Dean Louw 0/11 Gewigstoot: Eerste 
  • Dawie Viljoen 0/12  Diskus: Vierde en Gewigstoot: Tweede
  • Dohandrè Janse van Rensburg 0/13 Diskus: Eerste en Gewigstoot: Eerste

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article