Skole krieket - Hoërskool Swartland teen Augsburg Gimnasium
Skole krieket – Hoërskool Swartland teen Augsburg Gimnasium

Skole krieket – Hoërskool Swartland teen Augsburg Gimnasium


Skole krieket. Hoërskool Swartland van Malmesbury se eerste krieketspan het Saterdag, 18 Januarie, teen Augsburg Gimnasium gespeel.

Swartland het die gasheer beperk tot 67 lopies met briljante boulwerk deur Du Preez Erasmus, wat ook spog met 5 paaltjies en Jean Beukes wie ‘n driekuns agter sy naam het.

Hoërskool Swartland behaal die wentelling na 27 boulbeurte met slegs 2 paaltjies plat.

Hoërskool Swartland se 1ste krieketspan

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://swartlandhs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article