Paarl Gimnasium Tweekamp - Hoërskool Hugenote
Paarl Gimnasium Tweekamp – Hoërskool Hugenote

Paarl Gimnasium Tweekamp – Hoërskool Hugenote


Paarl Gimnasium Tweekamp. Hoërskool Hugenote, Wellington, se tweekamp-atlete het die afgelope naweek by Paarl Gimnasium deelgeneem. Hierdie was die laaste byeenkoms voor die Interprovinsiale byeenkoms wat op 1 Februarie in Oudtshoorn plaasvind. Hoërskool Hugenote se atlete het baie goed gevaar.

Dogters o.15

  • Mia Burger – 12de: 1912.01

Dogters o.17

  • Rosie Büchner – 6de: 1961PB
  • Anine Pienaar – 7de: 1958.53PB
  • Inge Brand – 9de: 1949.87

O.19 Dogters

  • Mischa Grobler – 3de: 1987.3
  • Jacy Brand – 4de: 1967.07

O.19 Seuns

  • Neil-Willem Büchner – 1ste: 2066.11PB
  • Jozef de Beer – 2de: 2011.92PB
  • Daniël Loedolff – 3de: 1994.41PB

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hugenoteskool.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article