Skole Krieket. Bergsig Akademie, Rustenburg, se krieket is aan die beweeg! Hiermee die uitslae van die afgelope week se skole krieket wedstryde van Bergsig 0/15 sowel as hul eerstespan.

Bergsig 0/15 teen Hoërskool Ferdinand Postma van Potchefstroom

  • Ferdies kolf eerste en teken 88 lopies, almal uit, aan. Bergsig kolf tweede en behaal 90 lopies vir slegs 1 paaltjie.
  • Bergsig wen die wedstryd oortuigend met 9 paaltjies.
  • Best batsman: JG van Emmenes with 36 runs.
  • Best bowler: JG van Emmenes with 5 wickets for 20 runs.
  • Man of the match: JG van Emmenes van Bergsig

Bergsig 1ste span teen Hoërskool Hartbeespoort

  • Bergsig kolf eerste en teken 117 lopies, almal uit, aan. Harties behaal 109 lopies, almal uit. Bergsig wen in ‘n naelbytwedstryd met 8 lopies.
  • Best batsman: Luan Duvenhage with 21 runs.
  • Best bowler: Ryan Nagel with 3 wickets for 14 runs.

Bergsig cricket is definitely showing great growth, optimism and determination. They are looking forward to the future. Small steps, big results. Moving forward!

Bergsig 1ste krieketspan

More school news: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.bergsigacademy.net

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article