SA Intra District Swimming - Hoërskool SPS Brandfort
SA Intra District Swimming – Hoërskool SPS Brandfort

SA Intra District Swimming – Hoërskool SPS Brandfort


SA Intra District Swimming. ‘n Aantal talentvolle SPS-swemmers het vanjaar deelgeneem het aan die SA Intra District Swimming byeenkomste op Vlak 0, 1 en 2!

SPS se swemmers het skitterend presteer by die drie byeenkomste en die volgende plekke behaal:

  • 11 x eerste plekke
  • 13 x tweede plekke
  • 8 x derde plekke

Talle swemmers het ook hul persoonlike beste tye verbeter, wat getuig van harde werk, toewyding en ’n ware liefde vir die sport.

Hoërskool SPS Brandfort sien vol opwinding uit na die komende swemseisoen – mag dit nóg sukses en groei bring!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://spsbrandfort.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article