Bethlehem Perdry Kompetisie. Annie Fouché, leerder van Hoërskool SPS Brandfort, het tydens die vakansie deelgeneem aan die Bethlehem perdry kompetisie.

Bethlehem Qualifier 9:

  • Socks: 1ste plek en 3de plek
  • Paddy: Bump van junior level 0 na 2; 2de plek en twee 3de plekke

Qualifier 10:

  • Socks: 1ste plek; 2de plek; twee 3de plekke

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://spsbrandfort.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article