Redenaarskompetisie Finaal - Primêre Meisieskool Oranje
Redenaarskompetisie Finaal – Primêre Meisieskool Oranje

Redenaarskompetisie Finaal – Primêre Meisieskool Oranje


Redenaarskompetisie Finaal. Primêre Meisieskool Oranje se Redenaarskompetisie het op ‘n hoogtepunt tot ‘n einde gekom met die finaal wat op 12 Augustus by die Rachel Steynsaal gehou is. Die beoordelaars kon nie ophou juig oor die top-gehalte sprekers en toesprake nie.

Geluk aan die volgende dogters wat Top-3 plekke behaal het:

Graad 1-3:

  • 1. Nea Cloete
  • 2. Emma Odendaal
  • 3. Ana Serfontein

Graad 4-5:

  • 1. Emma Jacobs
  • 2. Z’ney Piechaczek
  • 3. Alánie van Biljon

Graad 6-7:

  • 1. Lika Claassens
  • 2. Mia Jacobs
  • 3. Emma Myburgh

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article