Radikale Redenaars. Sestien leerders van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein het deurgedring na die Finaal. Fichies het verneem dat daar vanjaar ongelukkig nie ‘n streek-uitdun gaan wees nie.

Die Radikale Redenaars vind op 22 Oktober plaas in Pretoria. Die volgende sestien leerders van Fichies is deur na die finaal:

  • Jean de Villiers, Jana Deacon, Annieke Oosthuizen en Rikus Steyn van Graad 2
  • Kara de Villiers, Alissa Kemp, Emma Spamer en Tommie Wessels van Graad 3
  • Diminé Erasmus van Graad 4
  • Joah de Villiers, Hannes Deacon en Mariaana Spamer van Graad 5
  • Charlize van Rooyen en Deylin Louw van Graad 6
  • Josua Deacon en Chenique Eransmus van Graad 7

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

http://www.fichies.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article