Prysskiet 4. Hoërskool Fichardtpak se skuts het tydens die Prysskiet 4 kompetisie presteer. Die kompetisie het plaasgevind te Hoërskool Sentraal.

Medaljes behaal: 3P 10m – o.16
  •  Anje Blom – 2de plek: Silwer medalje
  • Stefan Snydert – 3de plek: Brons medalje
Span uitslae:
  • O.21A span – 3de plek  – Brons medalje
  • Spanlede: Janco de Witt, Corné Groenewald, Miné Kleynhans en Marné van der Walt
  • O.16A span – 3de plek – Brons medalje
  • Spanlede: Anje Blom, Willandré Esterhuizen, Mariné Steyn en Monique Steyn
  •  Juan Groenewald het ‘n volkaart geskiet in die lê-afdeling.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article