Provinsiale Hokkie - Hoërskool Duineveld
Provinsiale Hokkie – Hoërskool Duineveld

Provinsiale Hokkietoernooi – Hoërskool Duineveld


Provinsiale Hokkie. Hoërskool Duineveld in Upington wens graag die drie Veltie hokkiespelers geluk wat die Noord-Kaap o.14-hokkiespan verteenwoordig het tydens die provinsiale hokkietoernooi wat in Gauteng plaasgevind het.

‘n Spesiale gelukwensing aan Amy Louw wat ook die span se kaptein was.

Die drie spelers is:

  • Kayley van den Berg
  • Caitlyn Olivier
  • Amy Louw

Velties is ongelooflik trots op julle en julle prestasie!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://duineveld.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article