Primêre Meisieskool Oranje, Bloemfontein, is trots op hul agt Eendjies wat die Vrystaat verteenwoordig het by die Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskap in Pretoria.
Uitslae behaal:
- Elmaré Naudé – 3de plek
- Aïla Cilliers – 21ste
- Lenike van den Berg – 31ste
- Mienke Fouché – 48ste
- Lea Cilliers – 43ste
- Z’ney Piechaczek – 62ste
- Mailey Becker – 87ste
- Naomi Malan – 93ste







Oranje se Eendjies het met vasberadenheid en trots gehardloop en die skool se naam hoog gehou.
Foto’s verskaf







You must be logged in to post a comment.