
-
Laerskool Stulting se eerste skooldag terug na inperking!
Die Stulting-span, voor en agter die skerms se harde werk was toe uiteindelik getoets en het gesorg vir ‘n seepgladde proses om seker te maak almal is deur die ondersoek- […]
-
Worcester Gimnasium leerder presteer in Wiskundekompetisie
Worcester Gimnasium is geweldig trots op Simone Botha, graad 12 wat een van die Top 60-finaliste in die Nasionale Wiskundekompetisie vir hoërskole is. Simone het aan hierdie kompetisie gedurende die […]
-
St Charles College Gr12 learner write exams remoteley
Simmele Ngwenya writing one of his exams remotely, under strict supervision. While many of our Matric boys have been able to return to campus and have started writing their internal […]
-
HOËRSKOOL PUNT LEERDER PRESTEER IN WISKUNDE-KOMPETISIE
Megan Leonard, leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het ‘n 11de plek in die jaarlikse Die Burger Wiskunde kompetisie behaal. By haar op die foto is Mnr. R. Botha wat die Punt-inskrywings […]
-
HOËRSKOOL SENTRAAL VERDIEN ‘N KORT VAKANSIE
Na 13 weke van vol akademie tydens die grendeltydperk vlak 5, 4 en 3, het Hoërskool Sentraal dit goed gedink om hul Gr. 8 – 11 leerders ‘n amptelike vakansie […]
-
HOËRSKOOL WITTEBERG: MATRIEKS VAN 2019 MAAK STEEDS GERAAS!
Hoërskool Witteberg se matriekklas van 2019 palm nóg puik prestasies in na afloop van die hermerk van vraestelle! Ons spog nou met `n totaal van 219 onderskeidings vir die 2019 […]
-
HOËRSKOOL REITZ: ‘N BOODSKAP VAN DIE LAERSKOOL VRL
Hoërskool Reitz se Laerskool VRL het die volgende boodskap vir al die ander kinders wat nog by die huis is. Ons almal mis julle! Hoërskool Reitz – Die Hart Van […]
-
HOËR MEISIESKOOL ORANJE: ONNIES REGULEER DIE VERKEER
Links regs, links regs, stop. Nee meneer, jy mag níé saam met jou kind uitklim nie. Dankie mevrou vir die goeie samewerking. ’n Paar van Oranje se onnies het vanoggend […]
-
GRAAD 8 TOT -11 LEERDERS VAN HOËR MEISIESKOOL ORANJE KRY VAKANSIE
Dis weer vakansietyd by Oranje! Daar is besluit op ’n aanlynvakansie vir die gr. 8 tot gr. 11-leerders van Hoër Meisieskool Oranje vanaf 12 tot 21 Junie. Die werk is […]














You must be logged in to post a comment.