Primêre Skool Jordania se graad 5’s, rooigroep het ter voorbereiding van hul formele assesering in Geografie ñ praktiese weerprojekdag beleef. Hul het tuisgemaakte reënmeters gemaak om die reën te meet en valskerms om die windrigting te bepaal.

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Share this post:
You need to be Logged In to leave a comment.
You must be logged in to post a comment.